Matthew Lewis (akteur)

Matthew Lewis
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Matthew David Lewis
Geboorte 27 Junie 1989 (1989-06-27)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2001–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Matthew Lewis (gebore 27 Junie 1989) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Harry Potter and the Goblet of Fire (2005), Harry Potter and the Order of the Phoenix (2007), Harry Potter and the Deathly Hallows: Part 2 (2011), en Me Before You (2016).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search